Ons spesialiseer in die volgende :

We specialize in the following

· Wildbesigtingsvoertuie / Game viewers

· Opgraderings / Upgrading

· Restorasie werk / Restoration work

· Ons verkoop parte ook./ Selling of part

· Herstel en diens van voertuie / Service of vehicles

Alle voertuie kry ‘ook ‘n padvaardigheidsverslag en ‘n AA-verslag as u dit verlang. / All vehicles receive a roadworthy -certificate and a AA– report as you wish

As ons nie die regte voertuig het nie sal ons dit vir u kry./ If we don't have the right vehicle for you, we will get it for you.

 

As U, U voertuig wil verkoop laat weet my gerus.

 

 

 

 

Koop en verkoop van Toyota Land Cruisers Enige model

 

Land Cruiser 4 Africa

Tell : 082 558 2059

Tell : 082 558 2059